top of page

I'm a title. Click here to edit me​

Vleismerinoskape

KONTROLE GROEP

Tradisionele chemiese dosering groenvoer plus maxiwollek

EKO  WATERKRIPDOSERINGSGROEP

Eko waterkripdosering's tablette- tydperk van dosering 60 dae op gewone winterveld met 10gram mielies per dag met maxiwollek

Waterkripdoseringstablette werk vir inwendige en uitwendige parasiete.

 

   ...Is die nuutste op die mark en die eerste vee waterkripdoseringstablet

“ Onthou u gaan vir die eerste keer u veld ook skoon doseer van parasiete. Want al die velddiere word nou ook gedoseer. Hulle “suip” ook by die waterkrip se water. Dit is die enigste doseringsmetode om jou veld ook skoon te kry van parasiete.

Eko waterkripdoseringstablette word gedoseer teen enn tablet per 25 liter water in ‘n skoon waterkrip weekliks. (Elke sewende dag).

GEEN ARBEID OF KRALE WORD BENODIG VIR DIE SOORT DOSERING NIE.

Om te sê ek het my skape gedoseer en jy het nie die velddiere en wildevoëls ook gedoseer nie, het jy maar een van baie spesies in die veld gedoseer.  Is dit nie dalk een van die hoofredes van Parasietweerstandigheid nie?

Indien jy nie die reël toepas nie is jy besig met ‘n bose kringloop wat nooit gaan ophou nie.  Die skape word skoon gedoseer en die wilde diere dra die parasiete terug en hou vir ons die veld besmet.  Alle velddiere en voëls is met parasiete besmet - nie een is onskuldig nie tot die meerkatte en muise ook.

Die fotos is 4 dae uitmekaar geneem,  dit is dieselfde trop skape, wat behandel  is met Waterkripdoseringstablette

30 November 2010

3 December 2010

Oordeel vir jouself

Dieselfde trop skape 4 dae uitmekaar geneem

30 November 2010                                                                                                3 Desember 2010

© 2015 by Kerneels & Louise Truter. All rights reserved.

bottom of page