top of page


Ons produk word net vervaardig teen die hoogste standaard. Hierdie tablette word vervaardig in ‘n E/U geregistreerde laboratorium onder die E/U se uiterste hoë standaarde van goedkeuring.
Dit is geregistreer by die medisyne raad onder Wet 101 van 65 as ‘n natuurlik veedosering.
Die produk word verpak in ‘n plastiekhouer wat 50 pille bevat.



Bavati Eko Beheer Waterkip Doserings Tablette
bottom of page