top of page



1/1
Bavati EKO Waterkrip Doserings Tablette
Vir die Behandeling van Inwendige en Uitwendige Parasiete by Skape, Beeste, Perde,Wild en Volstruise
Die Voordele van Waterkripdosering is:
- Geen arbeid word benodig.
- Dit is ‘n natuurlike dosering.
- Hierdie tablet is ryk aan aminosure wat vinnige groei en herstel by diere sal aanhelp, as gevolg van daaglikse inname.
- Dit is die eerste dosering wat wilde voëls en diere (bv. tarentale, fisante, steenbokke en duikers) ook doseer terwyl hulle water drink. Hulle is van die grootste parasietdraers.
- Hierdie produk is ‘n organiese dosering en het gewoonlik geen newe effek vir mens of dier.
Hierdie produk is vir inwendige en uitwendige parasiete. Hierdie dosering se aktiewe bestandele word in die bloed van die diere opgeneem en maak die inwendige sowel as uitwendige parasiete dood.
bottom of page